Results M Prancing Prancing Sl Media Akhtir Or Eid%20Mubarak Exe Zip

Porn Blackmail

Cheetahs Blog » Blog Archive » VRU beantwoord ondersteuners se vrae Results M Prancing Prancing Sl Media Akhtir Or Eid%20Mubarak Exe Zip

Results M Prancing Prancing Sl Media Akhtir Or Eid%20Mubarak Exe Zip

Die druk is dus daar om groter uitgawes onmiddellik aan te gaan, maar nie noodwendig die inkomste nie. 

 

SARU gee wel geld aan die unie, maar hierdie geld is grootliks slegs ‘n subsidie vir reiskoste na en van wedstryde en verblyf gelde en sluit nie ander kostes in soos borg en ander operasionele kostes in nie.  Vat byvoorbeeld hoeveel ‘n vliegkaartjie vandag kos en neem in ag dat ‘n span en bestuur uit dertig spelers bestaan, dan kom jy by ‘n fenomenale bedrag uit.

 

Die Vodacom Super 14 kompetisie is vir ons baie belangrik, vir die totale besigheid en vir die voortbestaan vir die unie – wat borge en spelers insluit.  Vrystaat Rugby dra dit op hulle belang om alles in ons vermoë te doen om die beste van die Vodacom Super 14 te maak.  Dit is waar dat ons nabetragting sal moet doen oor die vertoning van die span tans in die Vodacom Super 14 kompetisie en gaan kyk waar die foute begaan is.  Dit sal ongelukkig eers gedoen kan word as die span terugkeer vanaf die buiteland.

 

Verder wil ons net die volgende verskille ten opsigte van ander unies aan al ons ondersteuners verder uitlig:

 

Seisoenkaartjieverkope:     (ongeveer)

VRU                                                    6000

Ander unie                                       gemiddeld 24 000

 

Seisoenkaartjieprys (gemiddeld)

VRU                                                    R900

Ander unie                                       R2000

 

Aantal losies  (ongeveer)

VRU                                                    100

Ander unie                                       300

 

Koste van losie (gemiddeld)

VRU                                                    R75 000

Ander unie                                       R140 000

 

Wedstrydbywoning (gemiddeld)

VRU                                                    10 000

Ander unie                                       VOL STADION!

 

Hierdie feite hierbo sluit nie eers die aantal mense wat in die Vrystaat bly teenoor die populasie in die Kaap of Pretoria nie.  Na aanleiding van hierdie inligting kan daar verstaan word waarom daar so groot verskil in begrotings tussen die unies is.  Hierdie is nie verskonings nie, maar harde feite.

 

dCheetahs Blog » Blog Archive » VRU beantwoord ondersteuners se vrae Results M Prancing Prancing Sl Media Akhtir Or Eid%20Mubarak Exe Zipz Dating Dancing Naked Sex wCheetahs Blog » Blog Archive » VRU beantwoord ondersteuners se vrae Results M Prancing Prancing Sl Media Akhtir Or Eid%20Mubarak Exe Zipt Sex